Willie van Niekerk

Willem Abraham van Niekerk
M.B. Ch.B., MRCOG, FCOG (CMSA), M.D., FRCOG, F.I.A.C
Minister van Gesondheid
Termyn
1985–1989
PresidentP.W. Botha
VoorgangerCornelis van der Merwe
OpvolgerRina Venter
Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika
Termyn
1 Februarie 1983 – 1 Julie 1985
VoorgangerDanie Hough
OpvolgerLouis Pienaar
Persoonlike gegewens
GeboreWillem Abraham van Niekerk
(1937-06-29)29 Junie 1937
Pretoria, Transvaal
Sterf3 Augustus 2009 (op 72)
Politieke partyNasionale Party
Alma materUniversiteit van Pretoria, ook Londen
BeroepMediese dokter, politikus

Willem (Willie) Abraham van Niekerk (29 Junie 1937 in Pretoria[1] – 8 Augustus 2009) was 'n Suid-Afrikaanse dokter, professor en politikus. Dr van Niekerk was die Minister of Gesondheid in die kabinet van P.W. Botha van 1985 tot 1989 en Administrateur-generaal van Suidwes-Afrika van 1983 tot 1985.

As medikus het hy gespesialiseer in sitogenetika, selbiologie, ginekologie en verloskunde.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ACTA

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search